Die vredesduif vlieg

Die vredesduif vlieg

God het die duif gestuur
met die groen van lewe

ons het vir grond gebid
uit die verste lande

het ons geoes
die goue vag

die vredesduif vlief
bo die oorlogslied

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz