die donker van jan swanepoel

die donker van jan swanepoel

dit agtervolg hom
al 50 jaar

die nag
toe hulle so dronk was

die nag
toe hy die motor gerol het

toe sy vriend dood is
toe hy hom

dood agter die stuurwiel
ingeskuif het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz