sirkel sirkel September 6, 2009 die valk sirkel swartkol hoog bo die afgryslike geskree weerklink oor die vlaktes die doodskrete van sy prooi die hen kyk skeefkop kloek en skrop sy lê n eier n nuwe lewe so maklik Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!