Mag jy nog lank skryf
en jou bonus
op ink spandeer
mag jy nog lank skryf
en jou gedagtes laat
reis op die wind
mag jy nog lank skryf
en speel en die wit donderwolke
saam met die weerlig kinders
mag jy nog lank skryf
en die gebeure om die huis
neerpen met jou eie bloed
want alle ink
het dan uit vrees opgedroog
net Jesus bloed
kan jou pen
weer laat skryf
Leave a Reply
Be the First to Comment!