Twee duiwe ontmoet

Twee duiwe ontmoet

and become lovebirds
after making love

besef hulle toe
die lewe is nie
so eenvoudig nie

huisbou is ‘n kruis
vere vag is vervelig

broeisit maak gatlam
honger kuikens voer

stuur plesier in sy moer
die ka-ka nes
ruik so sleg

hulle vreet en vreet
veral as hulle
myna kuikens is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz