Jy is so sag!

Jy is so sag!

So sag soos n veer
so sag soos n geel kuiken

so donsig soos n gansie
jou stem fluistersag

wanneer jy sê
ek kan nie langer wag

slag nou
die kerskalkoen !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz