BERG skuil onder die krans !
Vir n tyd lank
verlaat ek droomwereld
en bêre die embrios
wat later soos rysmiere
die hemelruim sal bestyg
die ekonomiese
berg rys voor my uit
met goeie geloof
staan ek aan die voet
van hierdie berg
my oog gerig op die piek
waar anders is my hoop
vir 61 jaar lank klim ek al
maar nou lê
die matterhorn voor
Leave a Reply
Be the First to Comment!