2540… woes … n slakkepas
As jy na die skrywers se gelees hoeveelhei kyk sal jy geskok wees , gewilde skrywers soos rudi , en natasha dutton , het ewe skielik ongewild geraak die mense lees nie meer hulle gedigte soos voorheen nie , so hulle skryf seker maar swakker(akker)
as voorheen , ek is seker hulle is uiters teleurgesteld , dat die menigte , ewe skielik opgehou lees het, rudi 1500 per dag en natasha , 900 per dag , ewe skielik on gewild geraak het . die mense het gatvol geraak ( seker ) vir hulle ewige en altyd gedigte geskryf om hulle eie ervaringe,
Woes moet hierna kyk , waarom gebeur dit ????
Leave a Reply
Be the First to Comment!