2544…Kosmetiese Prosedures
Ek was verbaas toe ek
die volgende advertensie lees
kosmetiese prosedures
nou binne almal se bereik
borsvergroting!
dit is gewild by skraal mans
borslig prosedure
vir ou liggaamsbouers
borsverkleining
vir oorgewig mans
maagverkleining
is gewild by bierdrinkers oor 40
oorsnykunde
vir die oor veertigs
om meer vaartbelyn te lyk
wat sal die mans
nie alles doen
om sexy te lyk
Leave a Reply
Be the First to Comment!