2547…Ek sal weer groei

2547…Ek sal weer groei

sê sy
toe ek die ou lote uitsny

vir ‘n lang tyd
was sy stil
en kan ek asem skep

dit is lente
ek sien hoe sy sag word
en groei

haar eerste blomme
oorweldig en bedwelm my

jy die mooiste roos
jy die lekkerste ruik roos

jy is by my
en ek versorg jou

hierdie somer
sal ek weer veg

om jou te behou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz