2551…Alles draai om jou

2551…Alles draai om jou

Jy is die vrou
in ons lewe

as jy huil
huil ons

as jy lag en vrolik is
vrolik ons ook

jy is die son
wat ons lewens warm

omdat jy ons vir ons
lief en dierbaar is

draai alles om jou

jy is die son
in ons lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz