2556…Met liefde in sy oë
as ons moeg en bang is
en moedeloos sit op die sypaadjie
waarheen hierdie paadjie lei
soos al die voriges
weet ons nie
ons strompel voort
soos ons moeg voete ons dra
ons weet dit is net tyd
‘n kwessie van tyd
voor ons voor die hel staan
die satan staan en wag
met ‘n bier in die hand
aan die oorkant
staan Jesus en wag
met liefde is sy oë
net jy kan kies
jy het ‘n keuse
Leave a Reply
Be the First to Comment!