2558…Dagdrome 2558…Dagdrome September 26, 2009 as ek wakker word en rooioog die dag begroet kom die reste van my nagdrome en bogger my dag op vannag weer sluk die donker my in om my stukkie vir stukkie uit te spoeg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!