2562…Jy het my meer nodig 2562…Jy het my meer nodig September 28, 2009 as wat ek jou nodig het jy het geglimlag ek toe ook toe beland ek in die moeilikheid ek het nie geweet jy het drie kinders jy het nie geweet ek het twee kinders lus het my laat glimlag lus het jou laat glimlag lusteloos is ons nou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!