2567…Na al die jare se gebed
bly my kind kruppel
sy sukkel elke dag
haar pad is nie gelyk
sy moet spot en loon verduur
sy praat nie maklik nie
haar tong sleep
haar jongmeisie dae snel verby
geen bly in haar lewe
toe sien sy die ou
met geen bene nie
hy lag en swem
almal verby
haar vonkel wonder
oog sien hy
twee rolstoele kan wel
in een baan snel
Leave a Reply
Be the First to Comment!