2569…Weet jy hoe n vrou …!
Dit waardeer as jy
die motordeur vir haar oopmaak
die swaar sakke help dra
self die tee maak
en saam met haar dit drink
jy sien die moeg
uit haar oe vlug
en jy haar sagvat aan die skouers
en jy laat jou vingers dwaal
oor die knoppe
dan weet jy hoe lyfsmelt sy
as jy haar vashou
en haar oe word sag
dan vra jy jouself af!
waarna jaag ek
waarna soek ek!
Sy is Hier
by my !
Leave a Reply
Be the First to Comment!