2594…Jy is so stil vanaand 2594…Jy is so stil vanaand October 12, 2009 jou oog sien my nie jou woorde leeg my arms vou om niks my woorde rol verby jou stem sag gevat deur die wind die stilte breek jy nie jou hart se klop hoor ek nie meer nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!