2597…Spasie
Ek het jou gevra
om my spasie te gee
toe gee jy my n halwe meter
tussen die bumper
en die garage muur
ek het ingesqueeze
dankbaar daarvoor
sy vra toe vir meer space
ek gee toe slaapkamer 3
toe trek Peter daarin
ek vra toe meer spasie
toe gee sy my die driveway
sy vra toe vir meer
toe gee ek die eetkamer
toe hou sy , peter en john
n moerse paartie daar
ek vra toe meer spasie
toe gee sy my die sypaadjie
nou hou sy ,peter , john,en
lodewiekus
paarties elke week
maar ek betaal
nie die belasting nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!