2595…Kruispaaie

2595…Kruispaaie

My pad het met joune gekruis
jou pad het met myne gekruis

sy pad het met hare gekruis

haar pad het met syne gekruis
toe staan ons albei voor jou deur

jy het gesê
ons paaie sal nooit weer

kruis nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz