2606…Ek dood oor jou 2606…Ek dood oor jou October 28, 2009 My briewe lê versnipperd op jou slaapkamer vloer repe woorde waardeloos my mooiste wense my diepste begeertes gevoelloos vernietig en ek dood nog oor jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!