2612… As ons droom…
skep ons die wereld
waarvan ons hou
die wereld waar
ons graag
wil wees
drome verjaag nagmerries
ons kan mooi droom
van n droommaat
van n droommotor
van n droomhuis
van droomsoet kinders
ons kan droom van die paradys
ons kan droom van die ewige lewe
maar sonder Jesus
is alles tevergeefs
Leave a Reply
Be the First to Comment!