2617…Kluis van letter

2617…Kluis van letter

Toe ek die deur oopmaak
tuimel n miljoen letters uit

ek is so opgewonde
soos n puzzlekind

en begin reg te pak
n duisend woorde word gebore

woordeloos waardeloos
is ek nie meer

op my BERG
skryf ek

My wereld

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz