2619…Jy drink sjampanje !
Was jy wel daar gewees
jy vertel ons van die Eiffel toring
en eet croussaints
jy vertel ons van die rooi plein
en drink vodka
jy vertel ons van konstantinopel
en paulus se reise
maar in Jerusalem
het jy by die huilmuur gestaan
en nie verstaan
was jy al op Golgota
was jy al by die kruis
het jy al brood gebreek
en wyn gedrink
die sonde en skande
sal jou aankleef
todat jy vergifenis
by Jesus gekry het
Leave a Reply
Be the First to Comment!