2621…Die tweede keer

2621…Die tweede keer

Het ek probeer
maar hierdie keer

nie my bek gehou
tweedehands was ons albei

hier geslyp en daar geslyt
versigtig het ons mekaar bekruip

breek die reels
het ons geleer

en daar is nie
n derde keer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz