2621…Sy vou haar nat arms om my 2621…Sy vou haar nat arms om my November 13, 2009 Dringend dringend klop die druppels teen my ruite maak oop maak oop die koue waters sluip oor die vloer my koue voete vries die reenwind huil saggies en vou haar nat arms om my bewende lyf Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!