2641…wat beteken blomme vir n vrou (Eintlik vir die Manne )
Blomme op straat gekoop
n flou verskoning
vir laat by die huis kom
die uitsoek van blomme
by die blomshop is n kuns
ken jy haar kleure
ken jy haar geure
blomme spesiaal uitgesoek
vir jou maat
n lekker ruik roos
uit die tuin gepluk
die dorings afgesny
bring die geur
van die liefde
na jou maat
haar hart bons
net vir jou !!!
(manne probeer dit en ? )
Leave a Reply
Be the First to Comment!