WIllem….Kan ons nie die goeie ou gedigte HERSIRKULEER nie die mooi gaan verlore ?

WIllem….Kan ons nie die goeie ou gedigte HERSIRKULEER nie die mooi gaan verlore ?

Ons eerste tree op woes was sekerlik maar wankelrig! maar trane gestort afgedroog, het ons woes besluit , ek skryf alles, emosiebelaaide digkinders word uitgeskop , die een na die ander !. Tot vandag toe het ons nou al dosyne geskryf, die mense lees net die nuwes ?.Maar wat van die pragtige "ou" gedigte, Willem kan ons nie n venster kry om gedigte op te sit wat ouer as x maande is nie , n soort van , Hoor my lied, opskrif. Groete Attie van den Bergh (BERG)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz