2654….In die hoek van die heelal

2654….In die hoek van die heelal

sal ek kom kuier

jy wink al ‘n duisend
jaar vir my

ek sal vir duisend jare
liefde maak met jou

om dan weer voort
te reis

maar ons sterrekinders
sal altyd vir my wink

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz