2650…Dit is jy wat gebel het 2650…Dit is jy wat gebel het November 23, 2009 ek het geweet ek ken jou so goed ek kan jou parfuum ruik jou asem oor my wang dit was lank gelede toe jy teen by bors gelê het die geldversoeking het ‘n prys gehad waarom bel jy my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!