2652…Die veld van die liefde

2652…Die veld van die liefde

waar ons speel
met gevoelens

jy lê jou hart bloot
soos ‘n blom wat wag
om bevrug te word

dan kom die perdeby
met sy gifkwas

en vernietig
alle hoop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz