2655…Geld maak die lewe !
NEE !
so dink mense
en jaag geld na
hier sit ek nou
soos n kleuter
pakke note omring my
note wat deur hande gegly
ek noot was n verwagting
die een het brood gekoop
die ander n fliek
die een het drank gekoop
die ander n straatkat
die een n huil
die ander n pak huggies
soos koerante opgestapel
meesal slegte nuus
ek draai om
en maak die deur
van geluk oop
op die tafel lê die
kruisboek wat ek met
met note gekoop het
note van verwagting
duisende woorde
van geluk
van liefde
dit duur vir ewig
Leave a Reply
Be the First to Comment!