2659…Ek kan nie blomme rangskik nie

2659…Ek kan nie blomme rangskik nie

maar ‘n blom
kan ek kies

vir die een
wat spesiaal is

‘n spesiale kleur
‘n spesiale geur

en roos sag

‘n hemeldeur
gaan oop

dit alles is hier
te lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz