2661…Waarom dobbel ek
ek trek die lever
voer die gryp masjien
amper was my vingers gegryp
die klokke lui
luide musiek en ‘n gil
‘n wenner! ‘n wenner!
die masjien langs my gaan mal
drie rock bands bars los
die jong ongehude ma
se gesig blink en sy gil
500 000 sê die syfers
sy kry R5 000
sy het op die 1c
masjien gespeel
as ‘n mens meer in
die lewe insit
kan ‘n mens meer verwag
Leave a Reply
Be the First to Comment!