2662…Die wind wraak

2662…Die wind wraak

die wrede winterwind
stuur die ysige koue
sneeuwind om te moor

die eerste botsels van hoop
maar geskroei bot ons voort

die hoop van van
‘n nuwe somer
‘n nuwe lewe
wat jy nie kan keer

ons is seer gesnoei
gelouter dra ons
somervrug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz