2663…Die spieel speel

2663…Die spieel speel

wys my sober smile
smile eers as ek smile

my spieel vertel
van te veel

wanhopig spring ek
op die skaal

as die spieel
my oog

die skaal
lieg nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz