2668…Glans meisie
spierwit met rooi omring
lag jy uigelate vir my
mondhoek glimlag jy
skalks vir my
jou helder groen oe blink
ek kan jou giggel hoor
meisies om van te droom
vasgevang,vasgedruk
in glans
20 voorblad meisies
op die tydskrifrak
kyk vir my
glimlag vir my
lag rooi vir my
knik vir my
ek smile as ek verbystap
met my sixpack in my hand
Leave a Reply
Be the First to Comment!