2670…Die dames is opgewonde !
Hierdie dames partytjie
gaan anders wees
die sjerrie
word gretig gelip
en geslurp
die gordyn skuif stadig oop
die dames raak opgewonde
hulle het nog nooit
n chippendale gesien nie
hulle raak histeries
en gryp
is dit maar al sug hulle
en ry terug
deur die boerewors gordyn !
Leave a Reply
Be the First to Comment!