2674…Is jy verlief dan …

2674…Is jy verlief dan …

scrrrraamble jou brein

jou hormone jaag

jy jag net vir haar

jy het nie brieke nie
jy ref in die rooi

jou wipers
werk nie meer nie

jy ry vas in die gat
van die motor voor jou

jou baas klim uit
sy vrou

sit langs jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz