iewers langs die pad
kan jy my help
om dit weer
op te spoor
in die dorre woestynland
het dit vergaan
by die riviere van Babylon
was daar gejuig en gelag
maar my lag het verby gegly
op soek na die ewige
waar my gelag sal weerklink
tussen komete en planete
vir Ewig
Leave a Reply
Be the First to Comment!