2683…Die skelmpie

2683…Die skelmpie

wat ek gaan betaal
gaan verskriklik wees

maar die sag
die vrou

die hier
die nou

kan ek nie
weerstaan nie

my God
die prys

gaan hoog wees
vir n slet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz