2690…Hemel jy is pragtig ! 2690…Hemel jy is pragtig ! December 22, 2009 Na al die jare sien ek jou weer ek het die bliksem geskiet wat jou seergemaak het in my traliewereld het ek jou gesien vyf jaar is verby ek stap uit na my sonskynkind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!