2694…in die plakhuis

2694…in die plakhuis

suis die reenwind
deur die gleuwe

bewend in die koue somer

kyk tien
na die

200 gram
kersfeeskoek

n fees

iemand gaan net

rosyntjies kry!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz