2698…Die woestyn van hoop.. 2698…Die woestyn van hoop.. December 23, 2009 duin vir duin oorwin ek sweet rol die dors sand sluk tree vir tree bestyg ek my hoop n nuwe duin op die verste duin staan jy hormoon gedryf spartel ek na jou duin Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!