2699…In die sand van die hoogste duin skryf ek vir jou n liefdeslied

2699…In die sand van die hoogste duin skryf ek vir jou n liefdeslied

maar voordat jy dit kan sing
vee die wind my woorde uit

in die sand skryf
ek n liefdeslied
maar voordat…

in die sand van die hoogste duin
skryf ek my hart

voordat die wind
kon waai

sing jy my liefdeslied

op die hoogste duin
het ons liefde gemaak

totdat die wind …

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz