2717…Die duiweltjies glimlag 2717…Die duiweltjies glimlag December 26, 2009 Jou lagtrane verblind my jou sweetlyf sout ek skryf n liefgedig op jou sandlyf my sandvingers rooi die letters my minnelied ingekleur vir n jaar hygend plons jou sweetlyf neer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!