2719…Die sondewind huil

2719…Die sondewind huil

en vee met lang trane
die strate van verdriet skoon

ons was ons vuil hande

die kommer van nou
vloei die gutters af

nat en beteuterd
staan ons uit fokus

ons is skoon

daar is n kruis
op die horison

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz