2727…Ritmies

2727…Ritmies

soos die vierloop
van die woestynkameel

beweeg jy geluidloos
bekruip jy

sy lag uitgelate
dis oujaarsaand

wat vanaand gebeur
is more gister

hy is oulik sien sy
haar vingers gly
oor die klawers

n goue noot

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz