2724…Sing vir my n lied

2724…Sing vir my n lied

n minnelied van ouds

jy met skerprandhoed
ek met deurskyn kant

vat my hand en kniel
en sing vir my hart

wat polsend op die altaar
op jou le en wag

sing vir my n minnelied
en wees weer trots

soos van ouds

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz