2723…Sneeuvrou..

2723…Sneeuvrou..

Jou donker oe poel
jou swart verstaan ek

jou uigestrekte sag arms
omvou my sonder koud

die windwaai vlokkies
traan op my wang

jou sagarms klem nie
meer koorsagtig nie

my smeltvrou

kersnag saam met jou
sal ek altyd onthou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz