2731…Hoe kosbaar is die lewe 2731…Hoe kosbaar is die lewe December 28, 2009 Die weghol trok het die stal rakelings gemis met haar suigeling het sy gevlug die glinster messe agterna maar josef het Egipte in sy GPS ingepons God het weer gelei Bestemming Bereik Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!